Hasukkah shel David – Die tent van Dawid – Marzanne Leroux-Van Der Boon

R95.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye:  271
Gepubliseer: 2016 Lux Verbi
ISBN: 9780796319968

Out of stock

Description

Rivkah is weer swanger. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wereld te bring? Dit raak net gevaarliker in Jerusalem se strate. Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind Yoshi egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos ’n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om weer Hanukkah shel David op te rig …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans