Hart Van Staal – Didi Potgieter

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 208
Gepubliseer: 2020  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780639605708

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

O, en die soen … Steely Hills is die plek waar Melinda die veiligste voel. Daar kan sy wegkom van die paparazzi en by die perde wees. As ‘n suksesvolle countrysangeres, leef sy haar droom elke dag, maar sy sukkel deesdae om liedjies te skryf. Miskien het dit te doen met George Williams, die eienaar van Steely Hills … O, en die soen. George se groot liefde is die natuur en sy perde. Dit is al wat sy aandag van sy verlede en Melinda aftrek. Nou kom bly sy vir ‘n maand op die plaas en word hy gekonfronteer met sy gevoelens vir die vrou met die silwer stem en hart van goud. Die effek van perdeterapie op die karakters se gemoed, is ‘n interessante tema in die verhaal. Hart van staal is die eerste boek in Didi Potgieter se nuwe Harte-reeks.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans