Glansheld en die Koerantprinses – Bernette Bergenthuin

R15.00

Toestand: Redelik (Die voorblad toon tekens van ligte verweer, en die bladsye van ouderdomsvergeling)
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 198
Uitgewer: 2014 (Tweede uitgawe) LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799355628

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Glansheld en die Koerantprinses – Bernette Bergenthuin – Sonja is ’n joernalis. Uit ervaring weet sy ’n meisie moet wegbly van ’n celeb af, veral as hy Dawid van Wijk, Suid-Afrika se Goue Seun van swem is. Dit kan andersins net komplikasies beteken. Maar sy is bereid om hom hierdie een aand by ’n prystoekenning te help om hom van openbare verleentheid te red.

Wat daarna gebeur, sou sy seker kon voorspel het, ja. Maar nie die konsekwensies daarvan nie. Nooit het sy gedink sy sal self vir die pers vlug nie. En nog minder dat sy die held se hart sal breek, of is dit eintlik andersom?

Is hy ’n held, of is hy net Dawid van Wijk?

Vind meer liefdesverhale en Romanza’s hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans