Eendagmooi – Kristel Loots

R85.00

Toestand:  Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye:  376
Uitgegee: 2012 Lapa
ISBN: 9780799355376

Out of stock

SKU: GL003 Categories: , , Tag:

Description

In Eendagmooi raak Kristel Loots ‘n eietydse probleem aan: egskeiding. Soms wil dit lyk asof die liefde en die huwelik soos ‘n eendagmooi is. Dit blom kortstondig en verwelk oornag. Maar die seer strek ver en wyd en diep.
Eendagmooi is nie candyfloss nie, maar dis steeds ‘n lekkerlees-boek. Dis Kristel op haar beste, die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters is deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie. Van skaterlag tot die stille wegpink van ‘n traan – dis alles daar. En die sensualiteit sal ‘n bus se vensters toewasem.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans