Die Ier se ultimatum – Nelia Engelbrecht

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2020 (Eerste uitgawe, tweede druk) LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639600130

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: V049 Categories: , , , Tag:

Description

Hy lyk soos ‘n Keltiese kryger en aanvaar nie “nee” vir ‘n antwoord nie
Brian O’Connor is ‘n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie – todat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet ʼn huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan ʼn realiteitsprogram deel. Die prysgeld is ‘n halfmiljoen dollar en agt weke is lank …
Hierdie is ‘n spesiale heruitgawe van Romanza se eerste titels om ons vyftiende bestaansjaar te vier. Die teks is deur die skrywer opgedateer en ‘n nuwe omslag is ontwerp. Dit bevat ook ‘n huldeblyk aan Cecilia Britz, die stigter van Romanza, wat in 2019 oorlede is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans