Die eerste lewe van Adamastor – Andre P. Brink

R80.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye:  119
Gepubliseer: 2016 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780798150682

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CS082 Categories: , , Tag:

Description

‘n Welkome heruitgawe van ‘n roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ‘n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ‘n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans