Sale!

Die Derde Graf – Calvyn van Niekerk

Original price was: R80.00.Current price is: R56.00.

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 332
Gepubliseer: 2014 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798163460

Out of stock

SKU: KA389 Categories: , ,

Description

Gawie Calitz verdwyn terwyl hy soek na die plaas waar een van sy voorsate, oppad terug van die diamantdelwerye, in 1927 weggeraak het. Voor sy verdwyning het die delwer in ’n brief aan sy vrou geskryf oor ’n sakkie onwettige diamante in sy besit. Tromp Faber, ’n familievriend en eks-polisieman besluit om Gawie se spoor te volg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans