Die Dame Met Die Hondjie – William Oosthuizen

R80.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 180
Gepubliseer: 2019 Naledi
ISBN: 9781928518143

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Dit is 1899 – Anton Tsjechof, Rusland se voorste dramaturg en kortverhaalskrywer, bring sy dae in Jalta deur. Hy is ver van die plesiere van Moskou en van sy aktrise, Olga, en hy verlang na die lewe wat hy agtergelaat het.

 

Dan merk hy ʼn jong dame wat op die promenade wandel, met haar hondjie aan haar sy. Oor die volgende dae kyk hy toe hoe die jong dame die prooi word van ʼn ouer man, ʼn boorling van Moskou.

Teen sy beterwete word Tsjechof meegesleur deur hul liefdesdans, en laat dit hom by ʼn kruispad in sy verhouding met Olga weens die onnadenkende belofte wat hy aan die jong dame maak.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans