Die Afrikaanse Kortverhaalboek – Abraham H. De Vries (6de uitgawe)

R150.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 640
Gepubliseer: 2004 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798144438

Out of stock

Description

‘n Hersiene, bygewerkte uitgawe van hierdie bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as ‘n barometer van die kortverhaal genre in Afrikaans. Die versameling sluit nou 128 verhale van 79 skrywers in, wat strek oor ‘n tydperk van meer as ‘n eeu. Die titel van die 5de uitgawe was Eeu, maar hierdie uitgawe keer terug na die oorspronklike titel. Die ideale geskenk vir iemand wat belangstel in die stand van die Afrikaanse literatuur of sommer net enigeen wat van boeiende verhale hou. Van die vorige uitgawe het Roy Pheiffer destyds in Insig gese:” ‘n Mens sou hierdie resensies kon vul met ‘n lys name van mense en instansies vir wie jy graag ‘n eksemplaar van Eeu op die tafel wou sit met die opdrag: lees. En die lys sou die hele spektrum politiek- en taalkundiges en nie-so-kundiges insluit, elke kulturele attache in die buiteland, en ‘n klomp onderwysmanne, en ‘n stel joernaliste, en meer as ‘n handvol liewe ooms en tannies wat nog geen benul het van waar ons letterkunde al is nie en verby is nie.”An updated and revised edition of the most definitive collection of short stories in Afrikaans, compiled by one of the best exponents of the genre. This anthology now contains 128 stories written by 79 authors, and also offers a survey of the development of the genre in Afrikaans over a period of more than a hundred years, from the earliest writings at the end of the 19th century right up to 2003. A large and varied collection thematically and stylistically. And a perfect gift for anyone interested for anyone interested in the Afrikaans language and literature, or just anyone who likes a good story.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans