Adrenalien – Leon van Nierop

R70.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 272
Gepubliseer: 2016 Tafelberg
ISBN: 9780624073031

Out of stock

SKU: KA427 Categories: , ,

Description

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op. ‘n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in ‘n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van ‘n “derde dimensie”. Nou is die verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Wanneer sy eksvrou onverwags opdaag, dwing sy die waarheid in gruwelike gedaante aan hom op. En maak ‘n nuwe monster wakker…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans