Sale!

Wie se hart kan dit dan hou – Kowie Rossouw

Original price was: R80.00.Current price is: R55.00.

Toestand:  Goed (Op een bladsy is daar met merkpen gemerk, die res van die boek is skoon)
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
106
Uitgegee:  2014 (Sewentiende druk) Tafelberg
ISBN: 9780624029779

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

David Caswell wil baie graag gou geld verdien om sy ma geldelik onafhanklik van sy dranksugtige pa te maak. Dus kom help hy sy oupa op sy walvisboot. Só ontmoet hy vir Basjan wat elke vaart meemaak, maar nooit aan die jag self deelneem nie – hy verafsku dit. ‘n Boeiende boek oor bewaring, eerste liefde en vriendskap.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans