Sale!

Nova 3: Bloedbroers – Fanie Viljoen

Original price was: R40.00.Current price is: R32.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 120
Uitgegee: 2012 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799354904

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: ‘n misterieuse bol lig, so groot soos ‘n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; ‘n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer ‘n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in ‘n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom ‘n geheim…Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar ‘n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in ‘n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs ‘n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans