Nag Van Die Monsters – Jaco Jacobs

R20.00

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 48
Uitgegee: 2005 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799333800

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0066 Categories: , , , Tag:

Description

Stefan en Rinnie kuier by familie op Modderfontein terwyl hulle ouers oorsee is. Dit reen aanhoudend en hulle is al moeg om Playstation te speel en grapboeke te lees. Dan sien Stefan in die dorpskoerant ‘n advertensie vir ‘n vertoning van ‘n grilfliek, Nag van die monsters. Dinge by die filmteater is egter glad nie pluis nie. In stede van om na die fliek te kyk, bevind Stefan en Rinnie hulle binne-in die fliek – met ‘n spul gruwelike monsters wat hulle agtervolg!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans