Liefde, moord en Facebook – Francois Bloemhof

R20.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 176
Uitgegee: 2015 The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN: 9781485900061

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Liefde moord en Facebook is ‘n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op ‘n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is ‘n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende cliches en daar word op ‘n humoristiese manier met die modelwereld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto’s en ‘n paar skakels na video’s en klankgrepe.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans