Laaste Lewe – Fanie Viljoen

R70.00

Toestand: Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 104
Uitgegee: 2020 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799398083

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0060A/CN0060B Categories: , , , Tag:

Description

Een van die eerste grafiese romans vir tieners in Afrikaans.

Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe – om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak.

Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met ‘n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans