Elton amper famous April en Juffrou Brom – Carin Krahtz

R30.00

Toestand: Goed (Boek met plastiek oorgetrek) 
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 144
Uitgegee: 2015 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624073154

Out of stock

SKU: IH0085/IH0455 Categories: , ,

Description

Daar is meer as genoeg bewyse dat Elton April Laerskool Jakaranda se nommer een loser is: Sy Afrikaanse onnie dink hy gaan graad sewe dop, sy krieket-kit word gesteel, sy kamstige pel se waterbom-idee maak dat hy detensie moet sit en uitmis op ‘n rugbyliga-game . . . maar dan is daar die nuwe rooikopjuffrou met die besem en die oranje klaskamer. Is sy regtig so mislik soos sy lyk? En wat op aarde beplan sy met die pampoenplantjies in haar klas?