Donkerbloed – Elrien Scheepers

R100.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 320
Uitgewer: 2021 Human & Rousseau
ISBN: 9780798181822

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: AM162 AM163 Categories: , , ,

Description

Dit is die jaar 2045 in die stad Etswagoli. Sybella ondersoek die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk wanneer haar pad kruis met Yala, ’n onwettige hokvegter. Maar waarom is die kuborg, Cedric Morton, op haar spoor en wat is sy verbintenis met Lilith Rox, die direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite? Haar vriend Jax is veronderstel om haar te help soek, maar skielik verdwyn hy ook spoorloos . . . Die polisie stel lankal nie meer belang om uit te vind wat regtig daardie middag gebeur het nie. Maar Sybella móét net weet. Wanneer sy Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke by nóg donker geheime. Watter prys sal sy vir die waarheid moet betaal?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans