Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom – Marita van der Vyver

R80.00

Toestand: Baie goed (Met plastiek oorgetrek)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 168
Gepubliseer: 2011 (Derde druk) Tafelberg
ISBN: 9780624049401

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1509 AK027 Categories: , , , Tag:

Description

Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam ‘Hanna Hoekom‘ kry.

Op ‘n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ‘n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak.

Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ‘n gay biologiese pa, ‘n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans