Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom – Marita van der Vyver

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 168
Gepubliseer: 2007 (Sewede  druk)
ISBN: 9780624037040

Out of stock

Description

Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam ‘Hanna Hoekom‘ kry.

Op ‘n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ‘n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak.

Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ‘n gay biologiese pa, ‘n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans