Description
‘n Epiese avontuurverhaal wat vertel van Dana, die dogter van die Viking-hoofman Olaf Roesbaard, en haar lang swerftog oor die ysvelde van Swede en noordelike Europa. Dis ‘n ongewone en fassinerende verhaal wat die leser intrek en meevoer – totdat jy die ys en koue van Nordiese Europa vóél.







