Description
Herrie se ouers is geskei en hy voel dat niemand vir hom omgee nie. In Johannesburg leer hy ’n meisie ken wat wél omgee en wat weer sin aan sy lewe gee.
’n Aangrypende verhaal wat ’n rebelse 17-jarige se soeke na begrip en liefde uitbeeld.







