Dagboek van ‘n wimp – Jeff Kinney

R40.00

Toestand: Baie goed (Naam voorin geskryf)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 217
Uitgegee: 2012 Penguin Books
ISBN: 9780143530275

Out of stock

SKU: IH0213 Categories: , , ,

Description

Eers wil ek iets net baie duidelik maak: Hierdie is ‘n Joernaal en nie ‘n dagboek nie. Ek weet wat dit op die omslag se, maar toe Ma hierdie ding gaan koop het, het ek spesifiek gevra om een te kry waarop daar nie “dagboek” staan nie. Die enigste rede hoekom ek enigsins ja gese het vir die ding, is sodat ek dit eendag kan gebruik as ek ryk en beroemd is. Maar nou is ek eers vasgekeer tussen ‘n klomp morone. Vandag is die eerste dag van skool. Toe dink ek ek kan maar netsowel in hierdie boek skryf om die tyd vinniger te laat verbygaan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans