Description
Goed begin – Kobie Linde bestaan uit vyf en veertig kort boodskappe.
Die 1991-sagteband-uitgawe is in ‘n redelike toestand met min tekens van leesverweer.
Karin se nota: Daar is min inligting oor die boek beskikbaar en ons plaas foto’s van die inhoudsopgawe en agterblad hieronder.






