My eie Kinderbybel – Patricia Hunt Vertaal deur Rina de Villiers

R100.00

Toestand: Goed (Die rugkant het ‘n bietjie verweer aan die bokant, maar die boek is verder in’n goeie leesbare toestand)
Formaat: Hardeband
Bladsye:  248
Gepubliseer: 1984 Human & Rouuseau
ISBN: 9780798116268

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

My eie Kinderbybel deur Patricia Hunt (vertaal deur Rina de Villiers) is al dekades lank ’n gunsteling in Suid-Afrikaanse huishoudings. Hierdie pragtige hardeband-uitgawe bring die bekende verhale van die Ou en Nuwe Testament lewendig met eenvoudige taal en treffende illustrasies wat kinders se verbeelding sal aangryp.

Dit is die ideale manier om kinders op ’n vroeë ouderdom bekend te stel aan die grondslag van die Christelike geloof. Of dit nou vir stiltetyd of as ’n geskenk is, hierdie kinderbybel bly ’n kosbare kleinood op enige kind se boekrak.

Karin se nota: Kinderbybels is topverkopers, en dié een met die lieflike illustrasies, sal menige kinderhart verbly.

U mag moontlik belangstel in ons Christelike-kategorie. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

248

Formaat / Format

Hardeband / Hardback

Outeur / Author

Patricia Hunt

Jaar gepubliseer / Year published

1966

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau