Dieresprokies uit Afrika – Jakkals en Krap jaag resies; Jakkals, Wolf en die oorhangklip – Francois Maree (Illustrasies deur Johann Strauss)

R40.00

Toestand:  Redelik
Formaat:  Hardeband
Bladsye:  20
Uitgegee: 2003 Fantasi Boeke
ISBN: 9781919764764

Out of stock

Description

Hierdie reeks ou, ou geliefde Afrika-dieresprokies in grootdruk is spesiaal ontwerp om byval by jong lesers te vind. Geskik vir voorlees en selflees.