Bybel bytjies: Prettige Bybellesse oor fluksheid – Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac

R50.00

Toestand:  Nuut
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
28
Uitgegee:  2017 CUM
ISBN: 9781431617166

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van fluksheid. Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op ‘n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou. Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer: Dankbaarheid gee ‘n dieper betekenis aan alles wat jy doen. Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan. Fluksheid sal jou meer suksesvol maak. Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ‘n opwindende manier vir hulle kinders te leer. Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Diligence.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans