Description
‘n Speelmaat vir Dawie deur G. Bergstrom is ‘n lekker Afrikaanse kinderboek vir jong lesers. Hierdie eksemplaar is in goeie toestand en is ‘n netjiese tweedehandse boek wat nog baie leesgenot kan bied.
‘n Speelmaat maak ‘n kind se wêreld sommer interessanter, en hierdie ouer Afrikaanse kinderboek is ‘n mooi toevoeging tot ‘n versameling klassieke kinder- en jeugboeke. Dit is veral geskik vir lesers wat van Afrikaanse stories en ouer kinderboeke hou.
Alle foto’s geneem deur Karin’s Treasures.



