Liewer as myself – Dina Botha

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye:  208
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers Bpk
ISBN: 9780639606040

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: PA082 Categories: , , Tags: ,

Description

Sy is nie te koop nie, al is dit vir ‘n halfmiljoen rand!
Stefanie de Villiers kry ‘n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ‘n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ‘n gelukkige einde. Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir ‘n halfmiljoen rand en net vir ‘n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in ‘n man belang wat met sy lewe speel nie. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle ‘n huis moet deel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans