Want die Hart Weet – Elsa Winckler

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  208
Gepubliseer: 2019  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799391992

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
EAN: 9780799391992 SKU: MB2227 Categories: , , , Tag:

Description

Simoné hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar een van Wessel se glimlagte en haar stomme hart val is sy hande. Peetma speel Kupido In Elsa Winckler se jongste reeks is die kinders nie opgewasse teen hul geliefde peetma, Jody, nie. Jody weet instinktief wanneer sy die regte hartsmaat vir een van haar ses peetkinders gevind het. Maar sy weet ook wanneer hulle gereed is vir Liefde met ‘n hoofletter. Twee boeke van die Jody-reeks het reeds verskyn: Op die sypaadjie (Desember 2017) en Blameer die skoenlapper (Februarie 2018). My groot liefde verskyn in November 2018 en in 2019 sal ‘n verdere twee titels verskyn.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans