Description
Verlore jare deur Alma Carstens is ’n Afrikaanse liefdesroman oor verlore tyd, moederskap en ’n geheim wat 25 jaar lank bewaar is. Isabella staan ná al die jare weer voor die seun wat sy laat aanneem het, asook sy pa. Net sy weet wie sy werklik is en wat hulle aan mekaar verbind. Is dit ooit moontlik om die verlede reg te maak wanneer soveel jare verby is?
Toestand: Redelike toestand












