Description
Vatkos deur Carolié de Koster is ’n Afrikaanse kookboek met meer as 400 resepte vir soet en sout happies wat maklik voorberei en bedien kan word. Die resepte fokus op vars bestanddele en maklike idees vir onthale, peuselhappies en ligte etes. Baie van die geregte kan ook aangepas word om as volledige maaltye te dien.
’n Handige kookboek vir almal wat graag kuierkos en vingerhappies voorberei.
Toestand: Redelik – ligte vogskade; steeds leesbaar.












