Sale!

Web van leuens – Marion Erskine

Original price was: R125.00.Current price is: R87.50.

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  256
Uitgegee: 2025 NB Uitgewers
ISBN: 9780798185240

 

Out of stock

Description

In die klein dorpie Goudfontein weet almal iets van mekaar … maar niemand ken die volle waarheid nie.
Wanneer drie matrikulante – die ambisieuse hoofmeisie Lerato, die skool se rugbykaptein Marno, en die loskop rebel Clayton – gelyktydig anonieme dreigboodskappe ontvang, begin ‘n gevaarlike speletjie van manipulasie en leuens. Maar hulle is nie die enigstes met iets om weg te steek nie. Lohann, die dorp se goue seun, het ‘n houvas op almal. Hy ken hulle donkerste geheime. Maar hoe het hy uitgevind?
En wie is so desperaat om hul geheim te beskerm dat moord die enigste opsie word?