Reguit na my hart – Nellie Alberts

R30.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2024 (Eerste uitgawe, tweede druk)  LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639606200

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: PA069 PA074 Categories: , , , Tag:

Description

Reguit na my hart – Nellie Alberts Die pad na haar hart is ongelyk Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojek in die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaar masjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betyds voltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ‘n Bronco. Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen. Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklike situasies moet red, onder andere ‘n kitsvloed en ‘n fratssneeuval. En hoekom krap dit aan haar dat die man verloof is? Reguit na my hart is ‘n “groen” Romanza. Die skrywer spreek temas soos die impak van indringerplante, ontbossing en die belang van bedreigde spesies aan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans