Die Kersfeeslysie – Dina Botha

R30.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9781776354924

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en ’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy van Rent-a-nanny verwag nie.

Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van die oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie, maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders weet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses van sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion op haar drumpel, gereed vir sy eerste les.

Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans