Die taal van Been – Heilna Du Plooy

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 198
Uitgegee: 2016 Litera Publikasies
ISBN: 9781920188511

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: C2339 Categories: , , Tag:

Description

‘n Televisieprogram oor die rekonstruksie van skedels dwing Carolien se gedagtes terug na ontstellende gebeure vyftien jaar tevore. En na die vreemdeling wat sy toe geteken het. Die taal van been is ‘n roman oor gewone mense se strewe en verlies en die onthutsende werklikheid wat onder die oppervlak skuil. Dis tegelyk ‘n speurverhaal met ‘n politieke ondertoon, die storie van ‘n kunsdosent wat haar werk deur regstellende aksie verloor en ‘n eiesoortige liefdesverhaal. Uiteindelik gaan dit egter om veel meer. Hierdie roman bly subtiel spook omdat dit dinge sê wat die teks verswyg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans