Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT – Dalene Matthee

R80.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
148
Uitgegee:  2015 Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 9780624073635

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Fiela se kind, die drama – Dalene Matthee – Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

Vind meer Afrikaanse kinderboeke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

148

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Dalene Matthee

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2015

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers