Mooiste Eliza – Magdaleen Walters

R30.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye: 
 205
Uitgegee:  2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639606026

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: MAR126 PA103 Categories: , , ,

Description

‘n Gevaarlike, aantreklike predikant op ‘n motorfiets … Toe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk. Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ‘n kroeg werk. Almal daar dink sy’s ‘n snob, insluitend die geheimsinnige man wat gereeld by die kroeg opdaag. Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en nie soos iemand op wie sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ‘n predikant nie … Temas soos disfunksionele familieverhoudings word aangespreek, maar Magdaleen hanteer dit met ‘n fyn humorsin en eksentrieke karakters. Die verhaal is ‘n subtiele kopknik na Pride and Prejudice en hoe vooroordele ‘n verhouding kan ruïneer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans