Allermooiste meisie – Elize Davies

R30.00

Toestand:  Goed (Die boek lyk amper ongelees. Bladsye is sonder vlekke en merke)
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye: 
200
Uitgegee:  2022 LAPA Uitgewers
ISBN: 9781776352791

 

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

In Allermooiste meisie – Elize Davies vind Irma Vermeulen dat die pad na liefde nie altyd maklik is nie.
Sy gaan Groenboskloof toe om ‘n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ‘n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Boonop het hy haar in groot moeilikheid laat beland deur die haar die skuld te gee vir ‘n ernstige motorongeluk.

Almal verwelkom haar met ope arms, behalwe Werner, die befoeterde, stroewe skrywer wat geen vrou vertrou nie. Werner verwar Irma met sy teenstrydige optrede. Hy is meestal aggressief en vyandig, maar tog is hy soms begrypend en simpatiek. Boonop flankeer hy soms openlik met haar en soen haar van haar voete af. Irma verloor haar hart op hom, maar die gerugte van die motorongeluk bereik

Groensboskloof en staan tussen haar en Werner. Sal Werner haar weergawe van die motorongeluk glo, of gaan dit hul pad na geluk verongeluk?

Vind meer Romanza’s en ander liefdesverhale hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans