Dana se jaar duisend – George Weideman

R50.00

Toestand: Aanvaarbaar
Formaat: Sagteband
Bladsye: 155
Uitgewer: 2003 (Tweede druk) Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624036999

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

‘n Epiese avontuurverhaal wat vertel van Dana, die dogter van die Viking-hoofman Olaf Roesbaard, en haar lang swerftog oor die ysvelde van Swede en noordelike Europa. Dis ‘n ongewone en fassinerende verhaal wat die leser intrek en meevoer – totdat jy die ys en koue van Nordiese Europa vóél.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans