Sale!

Die brug van ongesêde dinge – Elna van Niekerk

Original price was: R60.00.Current price is: R42.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 109
Uitgewer: 2022 Turksvy
ISBN: 9780620976428

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

In haar debuutdigbundel skryf Elna van Niekerk oor die mitiese ontmoeting tussen mens en mens, mens en dier, mens en ding. Sy leef by-die-dinge en kyk met ‘n vars oog na die wêreld en sy bewoners. Haal taalgebruik getuig van ”n fyn oor vir die klanknuanses en kleurskakerings van Afrikaans. Die digter Daniel Hugo noem Van Niekerk se debuut die opwindende werk van ‘n selfversekerde digter.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans