Periandros van Korinthe – D.J. Opperman

R60.00

Toestand: Redelik (Met plastiek oorgetrek, teenkantverkleuring en ‘n stukkende plekkie op die skutblad)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 69
Uitgewer: 1975 (Tiende druk) Tafelberg
ISBN: 9780624000686

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Periandros van Korinthe – D.J. Opperman is ’n Afrikaanse versdrama oor mag, groot ambisie en die prys van ’n droom wat alles begin oorheers. Die drama volg Periandros, die Griekse digter-staatsman en alleenheerser van Korinthe, wat sy stad in ’n wêreldstad wil omskep.

Hierdie skooluitgawe bevat ’n inleiding en verklarende aantekeninge, wat dit nuttig maak vir leerders, studente en lesers wat Opperman se werk met meer agtergrond wil lees. Periandros van Korinthe is een van D.J. Opperman se bekendste dramas en ’n sterk keuse vir liefhebbers van Afrikaanse letterkunde, versdrama en klassieke temas in ’n plaaslike literêre vorm.

Alle foto’s geneem deur Karin’s Treasures.

rugkant periandros van korinthe opperman
Rugkant van Periandros van Korinthe.
skutblad peraindros van korinthe opperman
Stukkende plekkie en teenkantverkleuring van skutblad.

Volg die skakel vir meer Afrikaanse boeke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

69

Outeur / Author

D.J. Opperman

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Jaar gepubliseer / Year published

1970's, 1975

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers