Môre As Ons Groot Is – Fanie Viljoen (Drama)

R60.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 72
Uitgegee: 2020 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780639601281

2 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: CN0058 CN0059 AM238 Categories: , , , Tag:

Description

Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende – hulle kindwees … en dalk hulle drome. ʼn Kortfilm gebaseer op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans