Wilde Jasmyn Vir Steyn – Rosita Oberholster

R70.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 302
Gepubliseer: 2020 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799398496

Out of stock

SKU: KA385 Categories: , , ,

Description

Steyn het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte maar moes met ñ skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Hierdie is ñ verhaal van vergifnis; versoening en keuses van die hart.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans