Suid-Afrika / South Africa

econd-hand books about South African history offer a fascinating look at the people, places and events that shaped our country. Browse Karin’s Treasures’ carefully selected collection, from early history, colonial eras and political change to local interest, biographies, war history, heritage and richly illustrated South African coffee-table books.

Tweedehandse boeke oor Suid-Afrikaanse geskiedenis vertel die verhale van ons land, sy mense en die gebeure wat dit gevorm het. Ontdek Karin’s Treasures se sorgvuldig gekose versameling, van vroeë geskiedenis, koloniale tydperke en politieke verandering tot plaaslike belangstelling, biografieë, oorlogsgeskiedenis, erfenis en mooi Suid-Afrikaanse koffietafelboeke.

Karin se nota: Hierdie afdeling bevat meer as net Suid-Afrikaanse geskiedenis. Jy sal ook boeke oor Suid-Afrikaanse politiek, kultuur, plekke en versamelaars- en  koffietafelboeke hier vind.