Verlore Onskuld – Suid-Afrikaanse Kinders Wat Moor En Roof – Chris Karsten

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  144
Gepubliseer: 2007 Human & Rousseau
ISBN: 9780798148993

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Tien verhale oor Suid-Afrikaners op die drempel van hul lewe, wat hulle skuldig maak aan ernstige misdaad en moord. Dis stories van onverklaarbare geweld en ontsporing – van jongmense wat roof om die guns van ander te wen, van leerders uit vooraanstaande gesinne wat ‘n hawelose man wreed om die lewe bring, van sestienjariges wat hul eie ouers en gesinslede koelbloedig vermoor. Daar word ook vertel van heldemoed en hoop klein Angeline Taljaard sing dapper in ‘n musiekblyspel nadat haar gesin die vorige aand deur twee seuns, jonger as syself, vermoor en vermink is. Polities opgesweepte jeugdiges vermoor die Amerikaner Amy Biehl en baie Suid-Afrikaners en ook Amerikaners trek steeds voordeel uit haar nalatenskap.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans