Sale!

Byleveld: dossier van ‘n baasspeurder – Hanlie Retief

Original price was: R110.00.Current price is: R88.00.

Toestand: Baie goed (Boodskap voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 270
Gepubliseer: 2011 Umuzi
ISBN: 9781415201428

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het ‘n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto’s uit polisiedossiere in.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans