Description
Van tuin tot vaas – Owen A. Reid is die perfekte gids vir enigeen wat die skoonheid van hul tuin binnenshuis wil bring. Hierdie pragtige 1987-hardebanduitgawe van Human & Rousseau bevat 170 bladsye vol praktiese raad oor rangskikking en blomversorging. Dit is ’n tydlose “treasure” vir tuiniers en dekor-entoesiaste.
Inhoud: (Hier is ‘n klein voorsmakie wat jy in boek kan verwag.)
- Ontwerp u eie tuin
- Die tuin is ”n vaas
- Blomryke bolle
- Kragtige kleure
- Agtergrondkleur
- Blomme vir elke geleentheid
- Behandeling en versorging
- Die regte gereedskap








