Description
Keith Kirsten gee raad – Keith Kirsten (Antwoorde op al jou tuinvrae). Of jy nou van nuuts af ‘n tuin wil vestig, ‘n ou, verwaarloosde tuin wil opknap, of sommer net raad wil he vir elke dag se tuinmaakprobleme, hierdie praktiese gids verskaf al die antwoorde! Keith beantwoord by die 200 kwelvrae oor onderwerpe soos: Tuinuitleg; tuingrond; organies tuinmaak; snoeiwerk; natuurlewe in die tuin; watertuine; plae en siektes; onkruid en indringerplante.









