Description
Tuinmaak is deesdae taamlik gespesialiseerd en duur, maar met die nodige kennis en deursettingsvermoë is dit nie net moontlik nie, maar eintlik maklik om ‘n pragtige en funksionele tuin te skep sonder dat dit jou ‘n fortuin kos. Hierdie boek bevat ‘n magdom tyd- en kos-tebesparingsidees om mee af te skop.








