Vorster se 1000 dae – BM Schoeman

R100.00

Toestand:  Redelik (Stofomslag ligte verweer)
Formaat:  Hardeband met stofomslag
Bladsye:  282
Uitgegee: 1974 Human  Rousseau
ISBN: 0 7981 0453 8

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Vorster se 1000 dae – BM Schoeman is een van die opsienbarendste politieke geskrifte wat verskyn het. Dit handel oor die politieke woelinge van die laat Sestigerjare in die Nasionale Party wat gelei het tot die afstigting van die Hertzog-groep.

Mnr Schoeman beskik oor intieme kennis en dokumente wat nog nooit voorheen geopenbaar is nie en wat ook op vandag se politieke strydpunte ‘n interessante lig werp.

Die skrywer se vorige boek, Van Malan tot Verwoerd het geweldige aandag getrek en was binne ‘n jaar uitverkoop.